• 0

NELSPRUIT, MPUMALANGA SAIPA & SAICA KLERKSKAP – JANUARIE 2022 AANSTELLINGS

Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak Salaris: Markverwant 2 Rekemeesters en Ouditeurs firmas in Nelspruit, Mpumalanga omgewing is opsoek na beide SAIPA & SAICA studente wat hulle 3 jaar klerkskap wil voltooi. SAIPA: South African Institute of Professional Accountants SAICA: South African Institute of Chartered Accountants Poste is beskikbaar vanaf Januarie 2022 vir finale jaar BCom finansiële student. Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf. Stuur asseblief die volgende inligting dringend: • Jou CV’s in Microsoft Word formaat • Volledige akademiese rekord van resultate • Matrieksertifikaat • Afskrif van bestuurslisensie Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek na Epos: cvdata@mweb.co.za Onderwerp: “Nelspruit SAIPA Klerkskap” of ” Nelspruit SAICA Klerkskap”.

No reply within 14 days: Accept the application as unsuccessful.

Return to job search page