Archives

  • 0

KANIDITAAT PROKUREUR

Aanstelling: Permanent met 3 maande probasie periode, Maandag tot Vrydag
Area: Wilgers, Pretoria Oos, Gauteng
Salaris: Onderhandelbaar

‘n Regsfirma in Die Wilgers, Pretoria-Oos benodig die dienste van ’n jong, afrikaanssprekende dinamiese en hardwerkende dame met LLB as Kandidaat Prokureur.
Bestuurderslisensie en eie vervoer noodsaaklik.
Stuur CV, asook mees onlangse punte uitslae van LLB as bewys van kwalifikasie.

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na cvdata@mweb.co.za
Onderwerp: “KANIDITAAT PROKUREUR 2021”.

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer: 0123483218
Epos: cvdata@mweb.co.za
Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za
Facebookblad: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants

Return to job search page