Archives

  • 0

NELSPRUIT – MPUMALANGA: SAIPA & SAICA KLERKSKAP POSTE VIR 2020 / 2021

Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak
Ligging: Nelspruit – Mpumalanga
Salaris: Markverwant

Ons rekenmeesters- en ouditeurskliënte in Nelspruit area is opsoek na studente wat BCom Rekeningkunde studente vir plasing om klerkskap te voltooi wat hulle graad voltooi het einde 2019 vir onmiddelike plasing en wat graad voltooi einde 2020 vir plasing in Januarie 2021

Poste is onmiddelik beskikbaar en Januarie 2021

Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.

Stuur die volgende inligting:

  • Jou CV’s in Microsoft Word formaat
  • Volledige akademiese rekord van resultate – belangrik
  • Matriekertifikaat
  • Afskrif van bestuurslisensie – noodsaaklik

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek na cvdata@mweb.co.za

Onderwerp: “Nelspruit: SAIPA Klerk” of “Nelspruit: SAICA Klerk”.

Return to job search page


  • -

PRETORIA & CENTURION: SAIPA & SAICA KLERKSKAP POSTE VIR 2020 / 2021

Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak
Ligging: Pretoria en Centurion areas, Gauteng 
Salaris: Markverwant

Ons rekenmeesters- en ouditeurskliënte in Pretoria en Centurion areas is opsoek na studente wat BCom Rekeningkunde graad voltooi het einde 2019 en wat nog wil begin met SAICA of SAIPA Klerkskap.

Poste is onmiddelik beskikbaar

Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.

Stuur die volgende inligting:

  • Jou CV’s in Microsoft Word formaat
  • Volledige akademiese rekord van resultate – belangrik
  • Matriekertifikaat
  • Afskrif van bestuurslisensie – noodsaaklik

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek na cvdata@mweb.co.za

Onderwerp: “Pretoria: SAIPA Klerk” of ” Pretoria: SAICA Klerk”.

Return to job search page