Archives

  • 0

FMCG BOEKHOUDSTER – FMCG ONDERVINDING NOODSAAKLIK

Aansoeke sonder FMCG ketting winkel boekhouding ondervinding sal glad nie oorweeg word nie.

Aanstelling: Voltydse posisie na probasie periode

Ligging: Sunderland Ridge, Centurion, Gauteng

Salaris: R 18,000+ – onderhandelbaar

Kwalifikasie: Diploma in Boekhouding

Rekenaar kennis en ervaring:

  • Pastel en Excel Vorige werks ondervinding as boekhoudster in die FMCG en Voedsel bedryf absoluut noodsaaklik.
  • Boekhouding en Payroll kennis van groot FMCG ketting winkels / groepe noodsaaklik.
  • Voltooide Boekhouding diploma en stabiele werksrekord noodsaaklik.
  • Opoek na ‘n dame tussen 40 en 56 jarige ouderdom.

Applikante wat nie aan begenoemde vereistes voldoen nie sal glad nie oorweeg word nie. Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasie (s) aan: Stuur ‘n e-pos na cvdata@mweb.co.za Onderwerp: Sunderland Ridge Boekhoudster

No reply within 14 days: Accept the application as unsuccessful.

Return to job search page